(010) 4468328

admin@bronbergakademie.co.za

Sport

Buite die klaskamer ontwikkel ons elke kind se liggaam, karakter en spangees.

Hokkie

Elke klas het maksimum 15 leerders. Jou kind kry aandag — nie net ‘n sitplek nie.

Landloop

Van rugby en netbal tot karate en Tennis — ons ontwikkel die kind buite die klaskamer ook.

Netbal

Ons kampus en ons kultuur is ontwerp vir kinders om te floreer — akademies én sosiaal.

Rugby

Netbalakademie

Die syfers agter die skool

Bronberg Akademie is gebou op eenvoudige maar kragtige beginsels: kleingroep-klasse, toegewyde personeel, en ‘n Christelike grondslag.

2010

Jaar gestig

Gr.RR–7

Grade aangebied

≤15

Leerders per klas

100%

Afrikaans as voertaal

Missie & Visie

Missie

Ons fokus is:

Die skepping van ‘n gekoesterde, veilige omgewing binne ‘n natuurlike ruimte

Die aanstelling van gespesialiseerde personeel

Die toerusting van leerders in intellektuele, emosionele, sosiale en interaktiewe lewensvaardighede

Om voorsiening te maak vir individuele en unieke leer teen die agtergrond van eie tempogerigte onderrig

Visie

Om binne die konteks van ‘n Christelike waardesisteem ‘n veilige, leergerigte omgewing te skep waarbinne leerders hul maksimum potensiaal kan bereik.

Word deel van Bronberg Akademie

Skryf in