Al die leerders by die naskool ontvang ‘n ligte middagete om 13h30, waarna die huiswerk periode geskied vanaf 14:00 tot 15:00. Leerders wat tot 17:00 bly ontvang ook ‘n versnapering laatmiddag.
Skoolfooi eerste kind Gr RR/R
R4000 per kind per maand oor 12 maande
Skoolfooi tweede en derde kind Gr RR/R
R3500 per kind per maand oor 12 maande
Skoolfooi eerste kind Gr 1-8
R5200 per kind per maand oor 12 maande
Skoolfooi tweede en derde kind Gr 1-8
R3800.00 per kind per maand oor 12 maande
Naskoolfooie eerste kind:
Voldag R1200 per kind per maand oor 11 maande (13:00 tot 17:00)
Halfdag R900 per kind per maand oor 11 maande (13:00 tot 15:00)
Per dag R150 (per kind)
Naskoolfooie tweede en derde kind:
Voldag R1000 per kind per maand oor 11 maande (13:00 tot 17:00)
Halfdag R660 per kind per maand oor 11 maande (13:00 tot 15:00)